Struktuur van die tribunaal
Ondersteunende personeel word deur die voorsitter aangewys en tree op as die sekretariaat van die Mededingingstribunaal. Die sekretariaat bestaan uit vier afdelings en word gelei deur die Bedryfshoof (COO).